tree bags tree bags footer tree bags tree bags Stoffies   082 653 5965 Mariaan   082 837 7010 stoffies@treebags.co.za

Supplying Plant Bags to Southern Africa

© 2019 Tree Bags - All rights reserved - ePage Factory (epagefactory.co.za)

Privacy

T’s&C’s

PO Box: 820

Rayton, 1001

Home Products About Us Gallery
tree bags tree bags Project: Green Beans

Hallo Gerhard, Christo,

Die gewigte is vir twee (2) plante per sak.

Aangeheg is die foto’s wat ek van oggend geneem het. Ek gebruik nooit die word fenominaal nie, maar wat ek uit die sake gehaal het vanoggend is fenomenaal werd. Ek hoop nie die lopie was net ‘n gelukskoot nie. Dit vra in elk geval miskien so ‘n bietjie meer gesofistikeerde navorsing met vergelyking tussen ‘n paar groei mediums, macadamia dope ingesluit.

Plastieksak: gewig wortels = 11g. Gewig bogroei 22g.

Geweefde sak: gewig wortels = 405g. Gewig bogroei = 450g.

Dit is nou 3 weke se ontwikkeling na volledige opkoms. Die werklike ouderdom is dus 4.5 weke.

Plastieksak: Wortelontwikkeling het reeds tussen die groeimedium en die sak wand plaasgevind.

Geweefde sak: ‘n Lagie groeimedium 5 tot 10mm dik teen die sak wand was droog en het geen wortels bevat nie. Die plante het reeds blomknoppe begin stoot. Plastiek 4 blomstrossies. Geweef 16 blomtrossies waarvan 6 alreeds verder ontwikkel het as die in die plastiek.

Ek het die druppers gemeet en die lewering was dieselfde. Alles was dieselfde behalwe die sak material.

Groete,

Carel